• Welcome to Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV).
 

Wie is Mosselbaai-grondeienaarsvereniging (MGEV)

Mosselbaai-grondeienaarsvereniging (MGEV) is 'n nie-politiese, onafhanklike groep grondeienaars in Mosselbaai wat bekommerd is oor die toestand van Mosselbaai-munisipaliteit (MBM). Die media gee voor dat MBM die beste bestuur word van alle munisipaliteite in die land; maar ons is nie oortuig hiervan nie. Politiek in die munisipaliteite van Suid Afrika het ons land verwoes. Die enigste pad na herstel is: verwyder politiek uit munisipaliteite, en gee die voorstede en dorpe terug vir die mense om dit te bestuur. DIT IS DIE ENIGSTE PAD NA HERSTEL VAN ONS PRAGTIGE LAND WAT DEUR POLITIEK VERWOES IS OOR 'N TYDPERK VAN 30 JAAR.
Mosselbaai-grondeienaarsvereniging: Bestuur
Op 10 Junie 2022 is die Mosselbaai-grondeienaarsvereniging gestig.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Jun 11, 2022, 06:48 PM MGEV se nuwe bestuur, ak... by Administrator

Owerheid Bestuur Stelsels MGEV se Standpunt
Kommunisme V/S Selfbeskikking gaan in die afdeling bespreek word. Elke aksie wat ons neem vat ons in die een of die ander rigting. In die lewe van vandag staan ons nooit stil nie. Die hond wat ons die meeste voer gaan op die einde van die dag die geveg wen.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Jan 20, 2024, 12:00 PM Kommunisme V/S Selfbeski... by Administrator

Individuele Vryheid v/s Manipulasie MGEV se Standpunt
In 1994 is 'n  fyn uitgewerkte Kommunistiese staatstelsel op alle volke en individue af geforseer in Suid Afrika. Geen respek is die afgelope 30 jaar getoon vir die individue se standpunte en regte soos in die GRONDWET VAN SUID AFRIKA VERVAT. Net 'n handjie vol individue het hulle self verryk deur korrupsie, bedrog en manipulasie van die staats sektor, finansiële instansies en  regstelsel in ons mooi land.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Jan 27, 2024, 08:52 AM Swak Dienslewering teeno... by Administrator

Agtergrond en Rede vir Ondersoek - Regstel van Foute
Op die afdeling word die rede vir die ondersoek verstrek, waar die inligting verkry is, Indien enige foute deur die ondersoek span gemaak is hoe dit op die kuberruimte regstel kan word.

Posts: 2
Topics: 2

Last post: Apr 05, 2024, 11:19 AM Goeie Rentmeesterskap is... by Administrator

Die Gemeenskap se stem praat die Hardste
In die afdeling gaan die gemeenskap stemmings wat die MGEV hou om die standpunt van die gemeenskap te kry gepubliseer word.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Jan 26, 2024, 07:40 AM Gemeenskap Stemming vir ... by Administrator

11 Januarie 2024 - MGEV Strategiese Beplanning vir 2024
Deel die blad met almal in Suid Afrika want dit wat ons in Mosselbaai doen moet deur die hele Suid Afrika gedoen word, as ons dit reg kry red ons Suid Afrika van die Kommunistiese stelsel waarin ons, onsself nou bevind.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Jan 15, 2024, 05:53 PM Strategiese Beplanning v... by Administrator

Lede van Mosselbaai-Grondeienaarsvereniging (MGEV)

Volgens die Grondwet van die Mosselbaai Grond-eienaarsvereniging (MGEV) kan enige natuurlike of regspersoon wat vaste eiendom in die munisipale gebied van Mosselbaai besit, 'n lid van die vereniging word. Dit sluit grondeienaars, natuurlike persone, en regspersone in. Verder is dit ook moontlik om 'n verteenwoordiger aan te stel om na jou sake om te sien, en sodanige verteenwoordiger kan ook lid word van die MGEV.
Grondwet, Reëls en Dienste van MGEV
Op die afdeling: (1) hoe om as lid van die MGEV te kwalifiseer (2)  die lidmaatskapsgeld betaalbaar (3) die verskeidenheid dienste wat die vereniging aan sy lede bied. (4) die verskeidenheid dienste wa die vereniging aan ander grondeienaars-verenigings bied. (5) alle relevante stukke dokumentasie sal hier beskikbaar wees.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Jul 25, 2024, 05:52 PM Grondwet van MGEV by Administrator

Bevordering van toegang tot inligting Wet 2 van 2000 "PAIA"

Die Bevordering van Toegang tot Inligting Wet, 2000 (Wet No. 2 van 2000), algemeen bekend as die "PAIA," het ten doel om gevolg te gee aan die grondwetlike reg op toegang tot enige inligting wat deur die staat gehou word, sowel as tot enige inligting wat deur ander persone gehou word en benodig word vir die uitoefening of beskerming van enige reg. Hierdie wetgewing verleen burgers die reg om inligting van openbare liggame te bekom en bevorder deursigtigheid en verantwoordingskap in die hantering van rekords en inligting deur die owerhede. As u betrokke is by gemeenskapsaangeleenthede, is dit belangrik om bewus te wees van hierdie wet en hoe dit u en u medeburgers se regte beskerm.
Agtergrond van RSA se veraval. "PAIA" Wet 2 van 2000 - Die Pad na Herstel.
Artikel 32 van die Grondwet van Suid-Afrika gee onder andere die grondwetlike reg op toegang tot enige inligting wat deur die staat gehou word.

Posts: 2
Topics: 2

Last post: Jul 16, 2024, 08:41 PM Kry weer beheer oor ons ... by Administrator

Eerste "PAIA" Versoek 2024-07-18
Lenings van Mosselbaai Munisipaliteit vanaf 2019 tot 2026

Posts: 4
Topics: 2

Last post: Oct 09, 2024, 09:32 PM Re: 2024-07-18 "PAIA" Ve... by Jacques Wessels

Tweede "PAIA" Versoek 2024-07-21
Navraag 1: Die waarderingsrolle periode siklusse. - Inligting benodig ---- Navraag 2: Promulgasie Ondersoek Verslag. - Inligting benodig

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Jul 21, 2024, 11:23 AM Tweede "PAIA" Versoek 20... by Administrator

Derde "PAIA" Versoek 2024-07-23
Publikedeelname Begroting Navrae

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Jul 22, 2024, 12:21 PM Derde "PAIA" Versoek 202... by Administrator

Bou-Department Mosselbaai Munisipalitiet

Probleme by die Bou-Department Mosselbaai Munisipalitiet  
Koöperatief Spaar en Krediet Inligting
Op die afdeling gaan inligting gepos word waar Koöperatiewe stelsels in Suid Afrika reeds werk, asook wetgewing oor die Koöperatiewe instellings.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Jan 12, 2024, 01:01 PM Koöperatief Spaar en Kre... by Administrator

Koöperatief Gemeenskap Bespreek - Die afdeling is oop vir Vrae en antwoorde
Koöperatief Spaar en Krediet vir Mossebaaiers (Die MOS Geldstelsel vir die mense van Mosselbaai), alle vrae en voorstelle kan op die afdeling gepos word.

Posts: 0
Topics: 0

Huidige Stand Van Sake van die MGEV

In die afdeling sal alle korrespondensie en inligting wat MGEV projekte aanbetref hier uiteensit word wat die detail van elke projek en sub-komitees is asook die vordering is met alle belange groepe wat met die verenging werksaam is.
Korrespondensie met Mosselbaai Munisipaliteit
Korrespondensie met Mosselbaai Munisipaliteit of aangestelde korrespondente  sal hier geplaas word.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Jan 11, 2024, 02:44 PM Korrespondensie met Moss... by Administrator

Korrespondensie met Ander Instellings
MGEV Korrespondensie met ander instellings gaan op die afdeling gepos word.

Posts: 8
Topics: 8

Last post: Apr 23, 2025, 02:43 PM Korrespondensie met Teso... by Administrator

Water Komitee
Die stig en implementering van die Water Komitee van MGEV en alle werksaamhede tussen die MGEV en die Water Komitee sal hier geplaas word.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Jan 27, 2024, 07:33 PM Water Kommitee by Administrator

Internasionale opinie oor die Stand van sake in Suid Afrika
In die afdeling aan die Internasionale Opinie en Uitsprake van en oor Suid Afrika geplaas word met die MGEV se kommentaar.

Posts: 5
Topics: 5

Last post: Apr 29, 2024, 09:03 PM International Plan to Wi... by Administrator

Mosselbaai Munisipaliteit werksaamhede vrae en ondersoeke versoek en lopende ondersoeke oor tenders toegestaan en Raad goedkeurings

Mosselbaai Munisipaliteit se werksaamhede: As die Gemeenskappe in Suid-Afrika nie begin vrae, vrae en begin kyk hoe ons dorpe bestuur word nie gaan niemand dit vir ons doen nie. Die sentrale owerheid en die ouditeur generaal kyk nie na die gemeenskap se belange nie, daarom moet ons as gemeenskap saam staan en begin kyk wat met ons trustgeld bestuur word in ons belang.
Afro Fishing Sign Lease For Fish Meal Plant
Mosselbaai "Advertiser Monday, 15 January 2024, 08:45" die berig: 'The municipal approval application for the development is anticipated to be concluded by June 2024.' In 2019 was daar reeds ondersoek gedoen. Hoekom ons gemeenskap se Trustgeld vermors as die ondersoek reeds gedoen is.

Posts: 2
Topics: 2

Last post: Jan 15, 2024, 04:58 PM Waste Disposal Agreement by Administrator

Begrotings van Mosselbaai Munisipaliteit

Tydens die eerste ondersoek gedoen in  Mosselbaai is na die begroting van 2022/23 verwys. - DIE BEGROTING VAN 2022/23 HET GEWYS DAT MOSSELBAAI BANKROT GAAN WEES IN 2024/25 - Dit het tyd geword dat begrotings ook deur die MGEV bespreek word. Elke gemeenskap in Suid Afrika moet begin ondersoek instel oor die begrotings van hulle Munisipaliteit. Op die afdeling sal die voorbeeld van hoe MGEV dit doen gepos word.
Begrotings 2025/26
Begrotings en Notas 1 Junie 2025 tot 30 Julie 2026

Posts: 2
Topics: 2

Last post: Sep 16, 2025, 11:13 AM Begrotings- en IDP-verga... by Administrator

Begrotings 2024/25
Alle begrotings en aanvullende begrotings van die Finansiële jaar 2024/25 Munisipaliteit van Mosselbaai  gaan in detail op die Afdeling bespreek word.

Posts: 5
Topics: 5

Last post: Apr 25, 2024, 06:39 AM Begrotingsvergadering va... by Administrator

Prys Verhogings Geskiedenis
Op die afdeling gaan jaar vir jaar vergelyk word hoe die tariewe verhoog in vergelyking met die Inflasiekoers.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Apr 01, 2024, 03:01 PM Munisipale Begroting pry... by Administrator

Aansuiwerings begroting nr 3 van 2023/24
Derde Aansuiwerings begroting vir die Finansiele jaar 2023/2024. Onthou in is nou in Maart 2024 vir die Munsipaliteit het die jaar nog net 3 Maande oor. Die begroting beteken hulle kom nie uit met hulle geld nie selfs al het hulle R495.00 per eiedom meer Mosselbaai het 15 000 eiendomme by benadering inkomste ontvang is is R89 100 000.  

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Mar 09, 2024, 06:00 PM Kommetaar oor 3de Aanvul... by Administrator

2022 - 2027 Integrated Development Plan (IDP)
Fifth Generation Integrated Development Plan (IDP) 2022 to 2027

Posts: 5
Topics: 5

Last post: Sep 01, 2025, 11:41 AM 2026 - 2027 Integrated ... by Administrator

2017 - 2022 Integrated Development Plan (IDP)
Fourth-Generation Integrated Development Plan (IDP) 2017 to 2022

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Apr 28, 2025, 06:58 PM Fourth Generation IDP 20... by Administrator

Finansies van Mosselbaai Munisipaliteit

Die MGEV het 'n onafhanklike ondersoek gedoen oor die finansiële sake van Mosselbaai Munisipaliteit oor die afgelope 13 Jaar. Alles rondom die ondersoek word hier bespreek.
Ondersoek vanaf 2004 tot 2023 oor die Finansies van Mosselbaai Munisipaliteit
Alle dokumentasie en bewysstukke rondom die onafhanklike ondersoek word hier geplaas. Die bladsy nommer word aangetoon waar die syfers uit die finansiële state verkry is vir kontrole doeleindes.

Posts: 4
Topics: 4

Last post: Jun 28, 2024, 06:11 PM Elektrisiteit tariewe ho... by Administrator

Ouditeur Generaal verslae
Opsomming van die Ouditeur Generaal verslae oor 13 Jaar (2009 tot 2021)

Posts: 1
Topics: 1

Last post: May 30, 2022, 09:38 AM Opsomming van die Oudite... by Administrator

Mosselbaai Amptenary en Politieke Raad Tydens die Verval vanaf 2017 tot tans
Die verval van Mosselbaai Munispaliteit het begin in 2017. Wie die raad was, en wat hulle verdienste in die tydperk was, word hier gelys.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: May 30, 2022, 06:57 PM Verdienste van die Munis... by Administrator

Die Finansiële las wat Politiek op Munisipaliteite plaas sedert 1996 in RSA
In hierdie afdeling word uiteengesit wat die finansiële las is wat die politikus op die munisipale sektor van Suid Afrika plaas. Hoe die staat die las vir die afgelope 26 jaar finansier. Hoe die stelsel die gemeenskap verarm het oor die jare. Mosselbaai word as voorbeeld gebruik, maar wat in die dokument geskrywe is, is van toepassing op die hele Suid Afrika.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Jun 01, 2022, 10:02 AM Munisipale Finansies, Di... by Administrator

Die Gevaar --- Die Oplossing
Die Gevaar: Suid Afrika word deur kommunisme bedreig die Munisipale sektor word ingespan om dit ongesiens op die gewone burger af te forseer. --- Die Oplossing:  Kommunisme moet teengestaan word.  Hoe dit gedoen kan word, is waarvoor die MGEV hom beywer. Eers Mosselbaai; dan vir die res van Suid Afrika. Die munisipale politikus, munisipale amptenaar is net so 'n slagoffer van die korrupte stelsel (In detail uiteengesit punte 1 tot 4 hierbo) as die gewone man op straat wat net meer en meer belas word deur die owerhede. Mosselbaai word as voorbeeld gebruik maar is van toepassing op elke munisipaliteit van Suid Afrika.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Jun 05, 2022, 10:20 AM MGEV soek nie konflik ni... by Administrator

Dringende werk van die MGEV
Daar is baie Probleme wat nie aangespreek word deur MBM nie, dan is daar sake van die verlede waarop die grond eienaars van Mosselbaai antwoorde soek - Dit alles word op die afdeling gelys. Die grond eienaars van Mosselbaai het die reg tot alle inligting wat die finansies van die grond eienaar raak. Die Mosselbaai grond eienaar wat vir alles betaal het die reg om enige werksaamhede van die MBM te bevraagteken soos en wanneer die grond eienaar so voel. MBM werk vir die grondeienaar nie anders om nie.  

Posts: 6
Topics: 6

Last post: Aug 02, 2024, 11:18 AM Total Ontrek by Administrator

Ontleding en analisering van die finansies van Mosselbaai Munisipaliteit
Ontleding en analisering van munisipale finansies is noodsaaklik vir doeltreffende dienslewering, begrotingsbeheer en deursigtigheid. Dit verseker verantwoordelike besteding, voorkom korrupsie en help met langtermynbeplanning. Deur inkomste en uitgawes te monitor, kan tekortkominge geïdentifiseer en reggestel word, wat volhoubare ontwikkeling bevorder en gemeenskappe se lewenskwaliteit verbeter.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: May 06, 2025, 03:00 PM IDP by Administrator

Promulgasie Ondersoek van 2005 tot 2022
Die uitslag van die ondersoek: Geen promulgasies vir die Finansiële jare:  2005/2006;   2006/2007;  2007/2008;  2008/2009;  2010/2011;  2011/2012;  2012/2013   = 7 Jare -- Die gevolg daarvan is dat Mosselbaai Munisipaliteit 'n Bedrag van R365 466 869 ontwettig gehef het op eiendomsbelasting rekeninge van die grondeienaars.

Posts: 2
Topics: 2

Last post: Jan 10, 2024, 02:14 PM Dispuut - Hoe dit prakti... by Administrator

Voorgestelde Mosselbaai Kanton met sy voorgestelde Self Bestuur Forums (SBF)

Op sy laagste regerings valk bestaan die Switserse stelsel uit Self Bestuur Forums (SBF) 2 200 van hulle. Dit is groepe mense in 'n bepaalde gebied wat besluit het hulle wil hulle selfbestuur vry van enige buite inmenging. Hulle het hulle eie parlement; in hulle gebied vorder hulle self belasting en voorsien self in al hulle behoeftes en dienste vry van enige inmenging.  In die hiërargie bo die SBF is 'n Kanton wat deur 'n groep SBF's in 'n bepaalde gebied gestig, opgerig, aangestel, gemonitor, geoudit en finansieel in stand gehou word deur die groep SBF's. Die kanton se funksie is om na die SBF's se gesamentlike behoeftes in die gebied om te sien. Die kanton doen dus verslag aan die SBF's wat hom aanstel.
Mosselbaai Munisipaliteit die huidige geografiese gebied
Die munisipaliteit beslaan 'n oppervlakte van 2 011 vierkante kilometer op die kusvlakte tussen die Outeniquaberge en die see. Dit strek van die Gouritsrivier in die weste tot anderkant die Groot-Brakrivier in die ooste. Mosselbaai Munisipaliteit  word geïdentifiseer  deur die Gourits-, Hartenbos-, Kleinbrak- en Groot-Brakriviere. Dit grens aan die Hessequa-munisipaliteit in die weste, die Oudtshoorn-munisipaliteit in die noorde en die George-munisipaliteit in die ooste.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Oct 21, 2022, 05:36 PM Mosselbaai Munisipale Hu... by Administrator

Voorgestelde funksie van die Self Bestuur Forum (SBF)
DIE SBF PROBEER EERS SELF DIE MIKRO PROBLEEM IN SY GEBIED OPLOS. In die huidige bestel kan dit reeds werk alle klagtes ontvang deur die huidige Mosselbaai Munisipale kantoor moet eers verwys word na die SBF in die gebied waar die klagte vandaan kom. Die SBF moet die klagte in die gebied ondersoek self probeer om die probleem onder die gemeenskap op te los. Indien die SBF nie die probleem self opgelos kry in die gemeenskap nie moet die probleem terug verwys word na die Munisipale kantoor.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Oct 21, 2022, 06:32 PM SBF - Moontlike werk en ... by Administrator

Voorgestelde Self Bestuur Forums (SBF's) In die Mosselbaai munisipale gebied
Mosselbaai moet opgedeel word in Self Bestuur Forums (SBF's). Dit gaan van gebied tot gebied verskil maar die volgende reëls geld in Switserland. Die gebied moet nie groter as 200 km2 wees nie as 'n reël. Die maksimum bevolking van 'n gebied mag nie 200 000 mense oor skrei nie. In Switserland bestaan die kantonstelsel vanaf 1291, die stelsel is getoets en beproef en het reeds bewys dit werk reeds suksesvol vir 732 jaar. In Switserland is die kleinste SBF net 32 persone en beslaan 0.23 KM2. Vir Praktiese doeleiendes gaan Mosselbaai in 5 Hoof SBF's groeperings verdeel word om die navraag en soek na 'n spesifieke SBF te vereenvoudig.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Oct 21, 2022, 08:54 PM Mosselbaai kan in 80 to ... by Administrator

Eerste Groep Self Bestuur Forums Nommer 1-20
Die eerste Groep Self Bestuur Forums strek teen die kus af en begin by Gouritz Plase en eiendig by Mosselbaai Golf Landgoed. Die gebied verteenwoordig 20 SBF's

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Oct 23, 2022, 09:28 AM Eerste Groep Self Bestuu... by Administrator

Tweede Groep Self Bestuur Forums Nommer 21-40
Die Tweede Self Bestuur Forums Strek vanaf Mosselbaai Sentraal tot by Aalwyndal. Die gebied verteenwoordig 20 SBF's

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Oct 25, 2022, 01:31 PM Tweede Groep Self Bestuu... by Administrator

Derde Groep Self Bestuur Forums Nommer 41-60
Die Derde groep Self Bestuur Forums Strek vanaf Num Num van daar af Strand en N2 Langs tot by Suiderkruis

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Oct 25, 2022, 01:36 PM Derde Groep Self Bestuur... by Administrator

Vierde Groep Self Bestuur Forums Nommer 61-80
Die Vierde Groep Self Bestuur Forums begin by Grootbrak Kuslangs tot by Glentana dan na die berge tot by Ruitersbos. Die gebied verteenwoordig 20 SBF's

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Oct 27, 2022, 07:01 PM Vierde Groep Self Bestuu... by Administrator

Vyfde Groep Self Bestuur Forums Nommer 81-100
Die Vyfde Groep Self Bestuur Forums sterk vanaf Ruitersbosch Bosbou berglangs tot by Herbertsdale.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Oct 27, 2022, 07:02 PM Vyfde Groep Self Bestuur... by Administrator

Hofuistsprake, Hofsake en Regs-afdeling van Mosselbaai Munisipaliteit

Die MGEV gaan die regskostes jaar vir jaar op die afdeling rapporteer asook alle hofuitsprake van Mosselbaai Munisipaliteit op hierdie afdeling pos en ons opinie daaroor lewer. Asook die kommentaar wat die hofsaak die gemeenskap uit die sak gejaag het onthou altyd dit is ons hard verdiende geld.
Belangrike Hofuitsprake
Op die Afdeling gaan alle hofsake wat van algemene belang is vir die gewone burger van Suid Afrika gepubliseer word. Die oogmerk is om te help om vinnig na belangrike hofsake te kyk wat op die Grondwet van RSA en die gewone burger van toepassing is.

Posts: 2
Topics: 2

Last post: Oct 11, 2024, 06:53 AM Reddergburg Uitspraak Sa... by Administrator

Regskoste uit die Finansiële state
Dit is belangrik vir die gemeenskappe van al ons dorpe om te weet wat in die regs afdeling van die Munisipaliteit aangaan. As die MGEV die rapportering nie doen nie gaan niemand dit vir die gemeenskap doen nie. Op die bord gaan die koste van die regs afdeling jaar vir jaar hier gepos word.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Jan 02, 2024, 12:37 PM Regskoste van 2012/13 to... by Administrator

Saak 33/2023 - - Eis R64 000 000 Mosselbaai Munisipaliteit verloor saak met koste.
SOOS OP DIE HOFROL: South Africa: Western Cape High Court, Cape Town Municipality of Mossel Bay v Steenkamp N.O and Another (33/2023) [2023] ZAWCHC 315 (1 December 2023)

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Jan 02, 2024, 12:47 PM Saak 33/2023 - Eis R64 0... by Administrator

Gemeenskap Betrokkenheid by ons Munisipale Dienste, Sake, Regsafdeling en Finansies

Die Grondwet van RSA bepaal in Artikel 152 op bladsy 78: 'n Munisipaliteit moet daarna streef om binne sy finansiële en administratiewe vermoë die oogmerke in subartikel (1) uiteengesit, te verwesenlik. https://www.justice.gov.za/legislation/constitution/SAConstitution-web-afr.pdf Lees gerus die hele Hoofstuk 7 deur Bladsy 79 tot 98 - Mosselbaai gemeenskap ken Julle regte. ONS DIE GEMEENSKAP MOET DIE DORP RED VAN ONDER NA BO.
Algemene probleme en vrae vanuit die Gemeenskap
Vanuit die Gemeenskap gaan gekyk word hoe effektief Mosselbaai Munisipaliteit na die belange en trustgelde van die Grondeienaar en inwoners van Mosselbaai kyk. Elke afdeling sal soos volg gelys word --- Eerste die Department: Daarna die probleem

Posts: 2
Topics: 2

Last post: Feb 03, 2024, 01:23 PM Toegang tot Informasie by Administrator

Finansiële Departement - Die Gemeenskap Vra:
Alle Vrae en Probleme vir die Finansiële Departement  van Mosselbaai Munisipaliteit sal hier gepos word.  Eers die vraag en dan die antwoord soos ontvang is.

Posts: 2
Topics: 2

Last post: Feb 03, 2024, 07:32 AM Finansies: De Bakke Sant... by Administrator

Veiligheid en Sekerheid - Die Gemeenskap Vra:
Die Grondwet van RSA Artikel 152 (1) en (2) en Artikel 153: Die rol van die Munisipaliteit. Artikel 152 - 1 (d) Om 'n veilige en gesonde omgewing te bevorder 1 (e) Om gemeenskap-organisasies aan te moedig 2 Om binne sy finansiële vermoë die oogmerke te verwesentlik. Artikel 153 - (a) Om voorang te verleen aan basiese behoeftes en gemeenskap ontwikkeling te bevorder.

Posts: 2
Topics: 2

Last post: Feb 05, 2024, 05:45 PM Toestand van die Middedo... by Administrator

Munisipale Eiendomme; Is die mense se Grond - Die Gemeenskap Vra:
Politici en amptenare van Munisipaliteite in Suid Afrika dink hulle is die eienaars van die gronde in Munisipale besit - NIKS KAN VERDER VAN DIE WAARHEID WEES NIE. OP DIE AFDELING PRAAT DIE MGEV DAAROOR

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Feb 05, 2024, 05:35 PM Erf 6393 Dannabaai Tende... by Administrator

Munisipale Tenders - Die Gemeenskap Vra:
Swart ekonomiese bemagtiging is besig om Mosselbaai se sake gemeenskap van werkgeleenthede te beroof en die gemeenskap te verarm. Alles oor tenders gaan op die afdeling bespreek word.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Feb 04, 2024, 12:32 PM Tenders en Swart Ekonomi... by Administrator

Munisipale Politici – Die Gemeenskap Vra
Munisipale Politici moet aan verskeie wetgewing en hofuitsprake voldoen met spesifieke verwysing na die Burgers Park Pretoria v/s Pretoria Munisipaliteit. Elke Suid Afrikaner moet kennis neem van bladsy 1 tot 3. Die skakel na die hofsaak >>> https://mgev.co.za/index.php?topic=53.msg54#msg54

Posts: 2
Topics: 2

Last post: Feb 08, 2024, 10:22 AM Geletterdheid van ons Ra... by Administrator

Munisipale Amptenare - Die Gemeenskap Vra:
Een van die MGEV se doelwitte is om 'n waghond oor die gemeenskap se openbare gelde te word. Op die afdeling gaan gekyk word na die Personeel Koste van Mosselbaai Munisipaliteit.  

Posts: 4
Topics: 4

Last post: Feb 05, 2024, 06:29 PM Colin Puren Huidige Muni... by Administrator

Munisipale Regsdienste - Die Gemeenskap Vra:
Die Munisipalitiet het die gemak van hulle eie laerhof 'n Regsdienste Departement alles waarvoor die gemeenskap betaal. Daar is bewerings en klagtes waar die gemeenskap beweer die Politicy gebruik die Learhof en Regsdienste om politiek gewin. Die tipe van bewerings en klagtes gaan op die afdeling ondesoek word.  

Posts: 2
Topics: 2

Last post: Feb 05, 2024, 08:20 PM Regskoste van 2013 tot 2... by Administrator

Gemeenskap Betrokkenheid by Veiligheid, Weerbaarheid en Sekuriteit

Onder die afdeling gaan die Suid Afrikaanse Polisiediens SAPD, Buurtwagte, Gemeenskap veiligheid Forums (GVF) en die Gemeenskap Polisiëring Forums (GPF) hanteer word. Dit is geen geheim dat die staat nie sy konstitusionele verantwoordelikheid teenoor sy burgers nakom nie. Daardie leemte in die gemeenskap gaan gevul moet word deur gemeenskap verenigings soos die MGEV wie anders gaan dit kan doen.
Die Munisipale JOC Is On Grondwetlik - Die Gemeenskap Vra:
Veiligheid is uiters belangrik in elke omgewing in Mosselbaai. In die afdeling gaan die JOC (Joint Operation Centre) van Mosselbaai Munisipaliteit bespreek word. Asook die invloed wat die JOC vir Mosselbaaiers inhou.

Posts: 4
Topics: 4

Last post: Jan 24, 2024, 05:30 PM K9 Honde eenheid van die... by Administrator

Agtergrond oor GVF vs GPF en SAPD se rol - Die Gemeenskap Vra:
Hierdie afdeling verwys na die Hartenbos Gemeenskap Veiligheids Forum (GVF) waar die Suid Afrikaanse Polisie diens (SAPD) nie verstaan het wat die verskil is tussen 'n Gemeenskap Polisiëring Forum (GPF) en GVF is nie. Die onkunde kom teen 'n koste vir die HGVF daarom moet alle GVF en GPF en gewone buurtwagte bewus wees van die agtergrond en Regsopinie.

Posts: 2
Topics: 2

Last post: Feb 09, 2024, 03:29 PM GVF's, GPF's en Buurtwag... by Administrator

Die HGVF Standpunt die SAPD teenstand en Regsopinie - Die Gemeenskap Vra:
Op 26 Oktober 2023 het die SAPD die bestuur van HGVF gedreig om die HGVF te ontbind en te omskep in 'n GPV omdat ledegelde van die gemeenskap gevorder word om die monitering van die kamers en ander beplande gemeenskap projekte te finansies en te onderhou. In die tyd is die SAPD op verskeie geleenthede versoek om 'n regsopinie in te win oor die aangeleentheid wat nie gedoen is nie.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Feb 09, 2024, 01:55 PM Hartenbos GVF - SAPD Opt... by Administrator

Politiek Volg die Geld "Follow the Money"

MGEV is 'n nie-politiese, onafhanklike groep grond eienaars wat nie saamstem met die huidige politieke stelsel in Suid Afrika nie. DIE STELSEL MOET VERVANG WORD. Enige party met so 'n beleid: MAAK POLITIEK TOT NIET EN BRING NUWE ONAFHANKLIKE GEMEENSKAP GEDEREWE STELSEL IN PLEK. ----- In die Woord van GOD staan die volgende: MATTHÉÜS 7 - 15: Maar pas op vir die valse profete wat in skaapsklere na julle kom en van binne roofsugtige wolwe is. 16: Aan hulle vrugte sal julle hulle ken. 'n Mens pluk tog nie druiwe van dorings of vye van distels nie!
Politiek Nasionaal "Follow the Money"
Dit is belangrik om te weet (1) wie befonds die politieke partye (2) Hoe lyk die mense agter die skerm wat die befondsing doen (3) hoeveel word aan elke politieke partye gegee (3) waarvoor word die fondse gegee dink jy (4) wat is die gevare agter die  stelsel (5) Kan die gemeenskappe van Suid Afrika nie beter met die befondsing gedoen het nie?

Posts: 3
Topics: 3

Last post: Apr 08, 2024, 08:56 PM Wie Beheer Suid Afrika? ... by Administrator

Garden Route Ratepayers Alliance Group (GR-RPA)

Garden Route Ratepayers Alliance Group (GR-RPA) - All documents that is in the public domain will be posted on this group.  
Meetings of GR-RPA Group
Public information of the GR-RPA Group will be posted on this board.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: May 15, 2024, 06:42 PM Mossel Bay Property Owne... by Administrator

Mosselbaai Munisipaliteit Brondokumente

Hierdie Kategorie is vir die MGEV ondersoek span wat nie vir die algemene publiek toeganklik is nie. Alle werk wat die Ondersoek span doen sal hier bestuur en hanteer word.
GOP en Begroting van 2024/25
Geïntegreerde Ontwikkelingsplan Alles rondom die GOP asook die Begroting   vir 2024/25 sal hier bespreek word. Tans is alles in Engels ons as MGEV moet aandring daarop dat ons in Afrikaans bedien word.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Apr 02, 2024, 01:28 PM Algemene Korrespondensie... by Administrator

Finansiële State van Mosselbaai Munisipaliteit
Die Finansiële State van Mosselbaai Munisipaliteit Plus ondersoeke wat gedoen word gaan op die Afdeling hanteer word.

Posts: 2
Topics: 2

Last post: Apr 24, 2025, 11:15 AM Finansiële State van Mo... by Administrator

Ouditeur Generaal Verslae van Mosselbaai Munisipaliteit
Ouditeur Generaal Verslae van Mosselbaai Munisipaliteit Plus ondersoeke wat gedoen word gaan op die Afdeling hanteer word.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Apr 03, 2024, 09:08 PM Ouditeur Generaal Versla... by Administrator

Begrotings van Mosselbaai Munisipalitiet
Die begrotings van die Mosselbaai Munisipaliteit sal deur die betrokke afdeling hanteer word. Dit sluit in ondersoeke rondom die begrotings wat deur die Munisipale Raad goedgekeur is. Die doel hiervan is om te verseker dat alle finansiële aangeleenthede op 'n deursigtige en verantwoordelike wyse bestuur word. Dit is 'n belangrike stap in die bevordering van goeie korporatiewe bestuur en die versekering van die munisipaliteit se finansiële gesondheid.

Posts: 2
Topics: 2

Last post: Apr 24, 2025, 11:21 AM Begrotings van Mosselba... by Administrator

127 Posts in 125 Topics by 51 Members - Latest Member: Pieter Nel
Latest Post: "Begrotings- en IDP-verga..." (Sep 16, 2025, 11:13 AM)
View the most recent posts on the forum.

Users Online

Online: 2 Guests, 0 Users  - Most Online Today: 11 -  Most Online Ever: 44 (Dec 06, 2024, 05:41 PM)