Daar is baie Probleme wat nie aangespreek word deur MBM nie, dan is daar sake van die verlede waarop die grond eienaars van Mosselbaai antwoorde soek - Dit alles word op die afdeling gelys. Die grond eienaars van Mosselbaai het die reg tot alle inligting wat die finansies van die grond eienaar raak. Die Mosselbaai grond eienaar wat vir alles betaal het die reg om enige werksaamhede van die MBM te bevraagteken soos en wanneer die grond eienaar so voel. MBM werk vir die grondeienaar nie anders om nie.
Replies: 0
Views: 384
Replies: 0
Views: 322
Replies: 0
Views: 299
Replies: 0
Views: 319
Replies: 0
Views: 389
Poll
Moved Topic
Locked Topic
Sticky Topic
Topic you are watching