• Welcome to Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV).
 

Voorgestelde Self Bestuur Forums (SBF's) In die Mosselbaai munisipale gebied

Mosselbaai moet opgedeel word in Self Bestuur Forums (SBF's). Dit gaan van gebied tot gebied verskil maar die volgende reëls geld in Switserland. Die gebied moet nie groter as 200 km2 wees nie as 'n reël. Die maksimum bevolking van 'n gebied mag nie 200 000 mense oor skrei nie. In Switserland bestaan die kantonstelsel vanaf 1291, die stelsel is getoets en beproef en het reeds bewys dit werk reeds suksesvol vir 732 jaar. In Switserland is die kleinste SBF net 32 persone en beslaan 0.23 KM2. Vir Praktiese doeleiendes gaan Mosselbaai in 5 Hoof SBF's groeperings verdeel word om die navraag en soek na 'n spesifieke SBF te vereenvoudig.

Poll
Moved Topic

Locked Topic
Sticky Topic
Topic you are watching