In 1994 is 'n fyn uitgewerkte Kommunistiese staatstelsel op alle volke en individue af geforseer in Suid Afrika. Geen respek is die afgelope 30 jaar getoon vir die individue se standpunte en regte soos in die GRONDWET VAN SUID AFRIKA VERVAT. Net 'n handjie vol individue het hulle self verryk deur korrupsie, bedrog en manipulasie van die staats sektor, finansiële instansies en regstelsel in ons mooi land.
Replies: 0
Views: 1,076
Poll
Moved Topic
Locked Topic
Sticky Topic
Topic you are watching