• Welcome to Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV).
 

MGEV Korrespondensie met AfriForum, Solidariteit en Demokratiese Alliansie (DA)

Started by Administrator, Apr 20, 2024, 12:55 PM

Previous topic - Next topic

Administrator

Agtergrond:

Werk eers deur die dokument:

MGEV se ondersoek na die finansies van Mosselbaai-munisipaliteit

Die kernvraag is: hoekom word vals en verkeerde inligting deur die Demokratiese Alliansie (DA), AfriForum, Solidariteit, Ratings Africa en Mosselbaai-munisipaliteit aan die gemeenskap van Mosselbaai versprei? Die enigste manier om agter die kap van die byl te kom is om diƩ instansies te vra hoe hulle aan hulle inligting kom.

Wat soos 'n paal bo water uitstaan is dat nie een van die vier instansies kan beweer dat hulle het nie van die ware feitelike inligting soos deur MGEV versprei, weet nie.  .


1) AfriForum Solidariteit 23 Feb 2024.jpg    2) AfriForum Solidariteit 28 Feb 2024.jpg

Die dokument hieronder bied 'n oorsig van verskeie mediaberigte wat na die AfriForum en Solidariteit besoek verskyn het.

Lees: AfriForum en Solidariteit se bevindinge tydens die besoek

Die skrywes hier onder aan die 4 instansies se hoofde se enigste doel is om hierdie misverstande reg te stel. Die gemeenskap van Mosselbaai verdien die waarheid.

Skrywes aan mnr Dirk Kotze, Burgermeester en Munisipale Raad vanaf Oktober 2022
Skrywes aan mnr Charl Kocks Uitvoerende Hoof van Ratings Africa
Skrywe aan mnr Filp Buys, Voorsitter van Solidariteit Beweging.
Skrywe mnr Kallie Kriel Uitvoerende Hoof van AfriForum.


5) DA Verslag oor Ratings Africa.JPG
Skakel na die voledige berig op:  https://www.da.org.za/

Skrywe aan mnr John Steenhuisen, Hoof, Demokratiese Alliansie (DA)