• Welcome to Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV).
 

Kommetaar oor 3de Aanvullende Begroting van 2023/24

Started by Administrator, Mar 09, 2024, 06:00 PM

Previous topic - Next topic

Administrator

Derde Aanvullend begroting is goedgekeur op 28 Februarie 2024. Berig hieronder in Mosselbaai Advertiser is van 8 Maart 2024. Maak Derde Aanvullende Begroting oop



Bladsy    Punt    Kommetaar    Verwysing skakel   
3Under-collection  R5.1 Mil nie gevorder! Wie betaal nie? En Hoekom?  R74 Mil Afgeskryf 2022/23 
3Decrease Grants R50 mil  As die staat val, val die Munisipalitiet beplan daarvoor  Lees die wat gebeur tans
3Rente kyk in en uit Voor 2016 geen skuld Rente R6 Mil meer Hoekom MGEV in 2022 gestig is lees

Enige kommetaar oor die derde aanvullend begroting is welkom en sal hier gepos word.