• Welcome to Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV).
 

2024-07-19 Ontvangserkenning van die Eerste PAIA navraag

Started by Administrator, Jul 19, 2024, 08:44 AM

Previous topic - Next topic

Administrator

Ontvangserkenning PAIA Navraag van 2024-07-18

Ontvangserkenning van die Eerste PAIA navraag.JPG

Vrae aan verskeie instansies steeds onbeantwoord sedert 2022:

Mosselbaai Munisipalitiet en Herbie Oosthuizen

AfriForum, Solidariteit en Demokratiese Alliansie (DA)

PAIA is vasgevat in die Wet 2 van 2000. Die Wet beskerm die gemeenskappe van Suid-Afrika. Laat ons die PAIA-wet gebruik!.