• Welcome to Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV).
 

Raadslede Finansiële belange moet verklaar word

Started by Administrator, Feb 06, 2024, 07:59 AM

Previous topic - Next topic

Administrator

Neem Kennis van die Ouditeur Generaal se  verslae Punt 1

Nie alle raadslede het hul finansiële belange verklaar nie, soos vereis deur Bylae 1, Artikel 7 van die Wet op Munisipale Stelsels.

Die gemeenskap vra kan alle Raadslede Finansiële belange  aan die MGEV voorsien word!!!!