Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV)

Begrotings van Mosselbaai Munisipaliteit => Begrotings 2024/25 => Topic started by: Administrator on Apr 09, 2024, 07:41 PM

Title: Eksterne Lenings van Mosselbaai Munisipaliteit
Post by: Administrator on Apr 09, 2024, 07:41 PM
Begoting van 2024-25.jpg

Indien die lenings aangegaan word soos begroot, gaan die uitstaande skuld van Mosselbaai Munisipaliteit in 7 Jaar toeneem van R31 miljoen na R492 miljoen. Dit verteenwoordig 'n toename van 1595%. Mosselbaai Grondeienaars, ons kan dit nie bekostig nie!

Ons moet beheer begin neem oor ons trustgelde in die hande van Mosselbaai Munisipaliteit!

Capital Budget for the Last 6 Years 2018-2019 to 2024-2025.pdf

Luister weereens na die Burgemeester hoe hy die lening van R186 Miljoen aankondig - Die manne kan nie somme doen nie! Dit is hoekom dinge so lyk. - 0.45 Minute in die video. (https://mgev.co.za/index.php?topic=68.0)