Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV)

Wie is Mosselbaai-grondeienaarsvereniging (MGEV) => Agtergrond en Rede vir Ondersoek - Regstel van Foute => Topic started by: Administrator on Apr 05, 2024, 11:19 AM

Title: Goeie Rentmeesterskap is die Oplossing
Post by: Administrator on Apr 05, 2024, 11:19 AM
Die MGEV se reddingspoging van Suid-Afrika deur middel van die NBU Dispuutstelsel gaan bekend staan as die Rentmeesterskap Projek van Suid-Afrika.

Hierdie reeks Video's is die rede hoekom Suid-Afrika lyk soos hy lyk.
As ons kennis van die verlede het en dit verstaan kan ons aan 'n nuwe toekoms begin bou.
DIT IS WAARNA ONS ALMAL MOET STREWE. 

Steve Jobs (Stigter van Apple) verduidelik die gedagte die beste (https://vimeo.com/929762333) <--- Kyk Video.

Kyk na al die Video's op die skakel hieronder, dan kan verstaan word waarvoor die MGEV staan.

Rentmeesterskap Video Reeks op Vimeo