Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV)

Politiek Volg die Geld "Follow the Money" => Politiek Nasionaal "Follow the Money" => Topic started by: Administrator on Mar 27, 2024, 02:10 PM

Title: Waar Kom die Geld Vandaan.
Post by: Administrator on Mar 27, 2024, 02:10 PM
ANC, DA, and EFF's biggest funders revealed – Daily Investor by haun Jacobs Date: 4 October 2023

Klik hier - Skakel na die artikel hierbo. (https://dailyinvestor.com/south-africa/32930/anc-da-and-effs-biggest-funders-revealed/)

Klik hier - So behoort Suid Afrika van onder deur die gemeenskappe bestuur word Mosselbaai is die voorbeeld. (https://mgev.co.za/index.php?board=12.0)

Totale fondse gegee aan politieke partye = R339,16 miljoen

Die ANC het 40,6% van alle befondsing ontvang, wat gelykstaande is aan R137,64 miljoen.
 
Die DA het 36,9% van alle befondsing ontvang, wat gelykstaande is aan R125,27 miljoen.

Action SA het 19,4% van alle befondsing ontvang, wat gelykstaande is aan R65,93 miljoen.

EFF het 1% van alle befondsing ontvang, wat gelykstaande is aan R3,5 miljoen.

Build One South Africa het 1% van alle befondsing ontvang, wat gelykstaande is aan R3,3 miljoen

In die afdeling word gepoog om bewuswording te skep oor wie bestuur werklik die Politieke Partye in Suid Afrika die groot besighede wat die geld voorsien aan die politieke partye of die gemeenskappe van Suid Afrika.