Derde Aanvullend begroting is goedgekeur op 28 Februarie 2024. Berig hieronder in Mosselbaai Advertiser is van 8 Maart 2024. Maak Derde Aanvullende Begroting oop
| Bladsy | Punt | Kommetaar | Verwysing skakel |
| 3 | Under-collection | R5.1 Mil nie gevorder! Wie betaal nie? En Hoekom? | R74 Mil Afgeskryf 2022/23 (https://mgev.co.za/index.php?topic=23.0) |
| 3 | Decrease Grants R50 mil | As die staat val, val die Munisipalitiet beplan daarvoor | Lees die wat gebeur tans (https://mgev.co.za/index.php?topic=6.0) |
| 3 | Rente kyk in en uit | Voor 2016 geen skuld Rente R6 Mil meer | Hoekom MGEV in 2022 gestig is lees (https://mgev.co.za/index.php?topic=1.0) |
Enige kommetaar oor die derde aanvullend begroting is welkom en sal hier gepos word.