Die Staatspresident oor GVF en GPF
GVF en GPV Daar is beslis 'n verkil tussen dit twee opsies (https://vimeo.com/851168716)
Hartenbos se Gemeenskap het besluit reeds in Oktober 2014 dat die Hartenbos Gemeenskap Grondwet vir Veiligheid gebaseer gaan word op die GVF en nie GPF nie.
Skakel na die Grondwet van 2 Oktober 2014 en 5 Junie 2023 (https://hartenbos-gvf.co.za/wie-is-ons/)
Aangeheg die volgende Dokumente:
1) Hartenbos Gemeenskap Veiligheid Froum Grondwet V5 5 Junie 2023
2) Western Cape Community Safety Act, 2013, Act 3 of 2013
3) Community Safety Forums Policy
4) Code Of Conduct Western Cape
5) Civilian Secretariat For Police
Die Inhoud van die Dokumente aangeheg is gebruik om die HGVF grondwet op te te stel.
Die gemeenskap vra vir die SAPD om die HGVF grondwet te bestudeer en advies te gee oor waar dit verbeter kan word.