Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV)

Gemeenskap Betrokkenheid by ons Munisipale Dienste, Sake, Regsafdeling en Finansies => Munisipale Politici – Die Gemeenskap Vra => Topic started by: Administrator on Feb 06, 2024, 07:59 AM

Title: Raadslede Finansiële belange moet verklaar word
Post by: Administrator on Feb 06, 2024, 07:59 AM
Neem Kennis van die Ouditeur Generaal se  verslae Punt 1 (https://mgev.co.za/index.php?topic=3.0)

Nie alle raadslede het hul finansiële belange verklaar nie, soos vereis deur Bylae 1, Artikel 7 van die Wet op Munisipale Stelsels.

Die gemeenskap vra kan alle Raadslede Finansiële belange  aan die MGEV voorsien word!!!!