Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV)

Finansies van Mosselbaai Munisipaliteit => Mosselbaai Amptenary en Politieke Raad Tydens die Verval vanaf 2017 tot tans => Topic started by: Administrator on May 30, 2022, 06:57 PM

Title: Verdienste van die Munisipale Raad en Bestuur
Post by: Administrator on May 30, 2022, 06:57 PM
Voor 1994 was die Raad sakemanne en mense uit die gemeenskap die Raad het die werk as gemeenskapsdiens gedoen die Munisipale raad het die gemeenskap nie een sent gekos nie. Vandag kan slegs een uit elke drie raadslede lees en skryf en hulle neem besluite oor ons toekoms en bestuur van die dorp!

Wat vir die lede van die te stigte MGEV, die grootste skok was tydens die openbaring van die syfers van Mosselbaai Munispalitiet (MBM) uitvoerende bestuur, is die vergoeding wat die Raad vir hulle self neem.

Mosselbaai is nie 'n groot stad soos Johannesburg nie en die vergoeding wat vir Johannesburg se mense betaal word, kan nie in Mosselbaai betaal word nie. Die gemeenskap kan dit doodeenvoudig nie bekostig nie. MBM is tans by verre die grootste enkele faktor wat dit mense van Mosselbaai verarm.
R80+ miljoen is van die mense van Mosselbaai gesteel deur boetes opgelê. Mosselbaai Munisipaliteit het in die 5 jaar hulle sogenaamde eie munisipale hof, staatsaanklaer en landros gebruik vir die insameling van boetes. Die etiese verval van die Munisipaliteit is skokkend. 

Hier volg die lys van die Nie-Politieke amptenary plus die bedrag wat deur hulle verdien is gedurende die 5 Jaar van die verval.

Die Nie-Politieke uitvoerende gesag van Mosselbaai Munisipaliteit Verdienste van 2017 tot 2021

R 7 201 235 -- Munisipale Bestuurder -- T Gillomee. O Fredericks
R 3 607 430 -- Hoof Finansiële Beampte -- LH Fourie, D Asmal, IJ Haarhoff, D Naido

Heelonder aan die blad kan die detail per Pos en dan Amptenaar gesien word - jaar vir jaar. Die detail sluit in:


Hier volg die lys van die Politieke amptenary, plus die bedrag wat deur hulle verdien is gedurende die 5 Jaar van die verval.

Die Politieke uitvoerende gesag van Mosselbaai Munisipaliteit Verdienste van 2017 tot 2021

R 4 046 800 -- H J Levendal
R10 638 763 -- D Kotzé
R 7 794 548 -- J C Bayman
R 6 899 489 -- N Booisen
R 3 607 430 -- M de Klerk
R 5 235 731 -- A Dellemijn
R 2 164 522 -- M Furness
R 3 341 447 -- P Terblanche

NOTA: Uit die Finansiële state is dit nie duidelik presies watter tye watter persoon in watter pos was nie. D Kotze mag dalk net vir een maand in 'n pos waargeneem het maar op jaareinde was hy in die pos. Die totale koste soos in die state aangedui, is dan aan D. Koste geallokeer alhoewel die bedrag deur 3 of meer persone ontvang is soos hulle rondgeskuf is. Die Totale bedrae is wel in lyn met die Finansiële state soos dit per pos opgeskryf is

Heelonder aan die blad kan die detail per Politikus gesien word - jaar vir jaar. Die detail sluit in:


Die Politieke Raad van Mosselbaai Munisipaliteit Verdienste van 2017 tot 2021

Die politieke raad in totaal, het  R12 500 000 verdien oor die 5 Jaar van die verval. 

N Mbolompo
W Fipaza
A Janse van Rensburg
B Groenewald
E Meyer
P Terblanche
W Buda
R H Ruiters
E Baron
N Bobelo
J Bruinders
V Fortuin
J Gouws
D Kamfer
M Kannemeyer
S Mbandezi
L Rauch
J Siyoko
T Mvumvu
L Van Dyk