Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV)

Gemeenskap Betrokkenheid by ons Munisipale Dienste, Sake, Regsafdeling en Finansies => Munisipale Amptenare - Die Gemeenskap Vra: => Topic started by: Administrator on Feb 05, 2024, 06:29 PM

Title: Colin Puren Huidige Munisipale Bestuurder
Post by: Administrator on Feb 05, 2024, 06:29 PM
Her Aanstel van Colin Puren (https://www.mosselbayadvertiser.com/News/Article/General/acdp-welcomes-re-appointment-20170711)

Colin Puren: Dr M Gratz het Mr Puren afgedank in 2016 – in Februarie 2017 is Mr Puren weer aangestel deur
Adv. Thys Giliomee. Wat het die afdanking en aanstelling van Puren die Mosselbaai Belasting Betaler Gekos?

As dit nie vir Anco Baker was wat opgestaan het en gesê het genoeg is genoeg nie sou Mosselbaaiers ook die R500 000  verloor het.

Skakel na Anco Baker Berig (https://www.iol.co.za/capetimes/news/da-resignation-in-mossel-bay-over-dishonesty-f6356e79-d054-4ff0-9666-7d5097b0b688)