Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV)

Gemeenskap Betrokkenheid by ons Munisipale Dienste, Sake, Regsafdeling en Finansies => Munisipale Amptenare - Die Gemeenskap Vra: => Topic started by: Administrator on Feb 05, 2024, 06:15 PM

Title: Adv. Thys Giliomee se ontslag
Post by: Administrator on Feb 05, 2024, 06:15 PM
Adv. T Giliomee ontslag (https://www.news24.com/news24/southafrica/news/mossel-bays-municipal-managersuspended-for-alleged-sexual-misconduct-20210607)

Adv. Thys Giliomee se ontslag het die grond eienaars R4 000 000 uit die sak gejaag. Is dit waar?

Vrae en stellings ontvang vanuit die gemeenskap:

Thys Gilliomee. MM aangestel op vreemde wyse. Met die R9m saak oor sy kop wat 'verdwyn'
het gedurende sy amps termyn as Hoof van Drankraad. Sy hantering van beide Riverside EN
Seemeeu se hofsake wat ons belastingbetalers moes opdok voor, en sy verwydering uit ons
munisipaliteit: Ek sal graag wil hoor of dit wel gepaard gegaan het met R12m handskud? En
was dit munisipale gelde wat aan hom gegee is?