Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV)

Gemeenskap Betrokkenheid by ons Munisipale Dienste, Sake, Regsafdeling en Finansies => Munisipale Tenders - Die Gemeenskap Vra: => Topic started by: Administrator on Feb 04, 2024, 12:32 PM

Title: Tenders en Swart Ekonomiese bemagtiging
Post by: Administrator on Feb 04, 2024, 12:32 PM
Swart Ekonomiese Bemagtiging kos Suid Afrika en Mosselbaai Grondeienaars jaarliks miljoene omdat Swart Ekonomies bemagtiging ook op die Munisipale en Provinsiale sektore van toepassing is.

Onafgehandelde tenders soos die burg tussen Mosselbaai en George is nou al as gevolg van Swart Ekonomies Bemagtiging reeds 3 keer onsuksesvol toegeken en ons betaal vir die gelag. Ons as die gemeenskappe van Suid Afrika moet begin kyk wat met ons publieke gelde gebeur. 

Sien Aaangeheg 2 dokumente in die verband.

Swart ekonomiese bemagtiging-kodes bedr...ke-omgewing op groot skaal - AfriForum.pdf

Munisipaliteite se probleme ʼn spieëlbeeld van SA se toestand _ Maroela Media.pdf