Een van die grootste rampe wat Suid-Afrika in 1994 tot 1996 getref het was die inlywing van politiek in munisipaliteite. Die gevolg daarvan is:
| Punt | Beskrywing van die politieke probleem vir RSA en sy mense | Die gevolge van die probleem | Aanhangsels: Klik om te lees |
| 1 | Klagtes oor dienslewering word gesien as Politieke Praatjies (https://mgev.co.za/index.php?topic=44.0) | Dit is 'n Diensleweringskrisis | Berig Maroela Media |
| 2 | Ongekwalifiseerde mense word in poste verkies | Swak Besluitneming | Hofsaak R64 miljoen met koste verloor (https://mgev.co.za/index.php?board=19.0) |
| 3 | Politici stel vriende en familie aan in kernposte | Swak dienslewering | Politieke magspel Mosselbaai |
| 4 | Politici meng in by die bestuur van die munisipaliteit | Nepotisme, die ramp | Beproefde resep van swak dorpe |
| 5 | Raadsbesluite in belang van politieke party en nie die gemeenskap nie | Ongelukkige gemeenskap | Politieke inmenging en geskille |
| 6 | Inmenging by gemeenskapsprojekte om politieke punte aan te teken | Vrywilige werkers word mismoedig | Hoe Hartenbossers benadeel is (https://mgev.co.za/index.php?topic=57.0) |
| 7 | Negatiewe media moet ten alle koste vermy word | Mosselbaai Advertiser plaas partydige berigte | Kom op by ander instellings soos AfriForum (https://mgev.co.za/index.php?topic=85.0) |
| 8 | Politici se vergoeding. In 1994 was Die Raad 'n gemeenskapsdiens | Gratis diens v/s onbekostigbare uitgawes | Mosselbaai Ondersoek Punt 3 Vergoeding (https://mgev.co.za/index.php?topic=6.0) |
| 9 | Gemeenskape besluit nie meer oor hulle dorpe nie | Pretoria dikteer van bo na onder | Bedrog in Munisipaliteite Ongekend (https://www.diehoorn.com/hoofartikels/lottering-prins-moet-r9-miljoenaan-munisipaliteit-terugbetaal/) |
| 10 | Politici die koning. Gemeenskap die Onderdane | Wat 'n Jammerlike realiteit | Munisipaliteite vs gemeenskappe |
| 11 | Politici en verkiesings bring onsekerheid en onstabiliteit | Die stelsel moet verander word | Politics cause councils to lose sight of duties |
| 12 | Kempton Park v/s Kelder Hofuitspraak belangrik | Munisipaliteite verwoes deur uitspraak | Skuldinvordering nie nodig vir Munisipaliteite! |
| 13 | Politiek gaan Suid-Afrika nie red nie. NBU Dispuutstelsel (https://nas-bel-unie.co.za/) Plus | Die Grondwet, Artikel 235 die oplossing | Politiek gaan nie RSA se probleme oplos nie. (https://vimeo.com/930960025) |
| 14 | Kamiesberg-munisipaliteit ontvang R70m van De Beers vir dorp se herstel | Munisipaliteit vat die gelde en bates en herstel niks? Die Detail (https://www.koingnaas.co.za/) | Uitspraak Munisipaliteit Skotvry van Bedrog! - KOINGNAAS GRONDEIENAARS GAAN OP APPÈL!!! |
| 15 | Die foute van vorige bestel word nie vergeet nie 1) Lombardy Estate (https://www.moneyweb.co.za/investing/property/tshwanes-appeal-against-lombardy-estate-rates-dispute-judgment-dismissed/) 2) Copperleaf Golf Estate (https://www.moneyweb.co.za/news/south-africa/sca-dismisses-tshwanes-appeal-against-copperleaf-judgment/) | Bedrog van verlede verwoes munisipaliteite. Voor begin die oplossing Tshwane's appeal against Lombardy Estate | Tshwane's appeal dismisses Copperleaf Gemeenskap betaal. Om nuut te begin die enigste opsie |
Twee hofuitsprake het die munisipale sektor in Suid-Afrika sedert 1996 verdoem:
In die saak van [/attach]
Kempton Park Mun. vs SJJ Kelder, het die hooggeregshof bevestig dat munisipaliteite nie verplig is om behoorlike debiteurskontrole te handhaaf nie.
Die
Koingnaas vs Kamiesberg-munisipaliteit. (https://koingnaas.co.za/) het die hooggeregshof verder bevestig dat geen munisipaliteit in Suid-Afrika verplig is om enige ooreenkomste wat hulle onderteken het, te eerbiedig en uit te voer nie.'n Kritieke element van die Koingnaas-uitspraak is dat die NBU-dispuutstelsel volkome wettig, toepasbaar en uitvoerbaar is. NEEM KENNIS SUID-AFRIKA!
Alle besighede in Suid-Afrika moet twee keer dink voordat hulle enige ooreenkoms met 'n munisipaliteit aangaan.
As ons as gemeenskappe nie opstaan en begin kyk wat met ons Trustgelde gedoen word nie gaan niemand dit vir ons doen nie Desember 2022 R700 000 000 bedrog in Kaapstad-munisipaliteit. (https://africacheck.org/fact-checks/meta-programme-fact-checks/no-people-eight-people-arrested-south-african-tender-fraud)
Ons, die gemeenskappe van RSA het die laaste geleentheid en is die laaste instelling om die land van onder na bo te red. Niemand anders gaan dit vir ons doen nie. Politiek van onbekwame, onbevoegde en ongekwalifiseerde mense wat ons land bestuur is die oorsaak hiervan. Politiek in die munisipale sektor moet uitgewis word en gemeenskappe moet weer hulle-self begin bestuur.
DIT IS MOONTLIK IN SUID AFRIKA. LEES DIE GRONDWET VAN RSA, ONS MOET DIT NET BEGIN DOEN.Begin 'n Grondeienaarsvereniging en laat jou gemeenskap die praat- en kontrolewerk doen, uit die gemeenskap, vir die gemeenskap, deur die gemeenskap.
AS ONS DIT REGKRY RED ONS SUID AFRIKA.