Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV)

Wie is Mosselbaai-grondeienaarsvereniging (MGEV) => Die Gemeenskap se stem praat die Hardste => Topic started by: Administrator on Jan 26, 2024, 07:40 AM

Title: Gemeenskap Stemming vir 2024
Post by: Administrator on Jan 26, 2024, 07:40 AM
MGEV Uitslag van die Gemeenskap se stemming:

Datum van Stemming    Stemming Opsomming    Skakel na die Detail van Stemming    Ja stemme en Nee Stemme   
-1) 2024-01-08Strategiese Plan StemmingSkakel na Strategiese Plan vir 2024 (https://mgev.co.za/index.php?topic=30.0)Ja - 64 Stemme --- Nee - 1 Stem
-2) 2024-01-10MGEV Bestuur Nodig Stemming  Skakel na Bestuur van MGEV (https://mgev.co.za/index.php?topic=9.0)Ja - 4 Stemme --- Nee - 11 Stemme
-3) 2024-01-10Water Kommitee BestuurSkakel na Water Voorsiening (https://mgev.co.za/index.php?topic=22.0)Ja - 8 Stemme --- Nee - 5 Stemme
-4) 2024-01-12Deelname aan NBU DispuutSkakel na NBU Dispuut Stelsel (https://nas-bel-unie.co.za/)Ja - 16 Stemme --- Nee - 1 Stem
-5) 2024-01-15Vismeel Afro FishingSkakel na Afro Fishing (https://mgev.co.za/index.php?topic=28.0)Ja - 32 Stemme --- Nee - 1 Stem
-6) 2024-01-17R74 miljoen afgeskryfSkakel na R74 Miljoen Afgeskryf (https://mgev.co.za/index.php?topic=23.0)Ja - 69 Stemme --- Nee - 1 Stem
-7) 2024-01-26JOC Nie Munisipale FunksieR32mil Kapitaal JOC R5mil Per Jaar (https://mgev.co.za/index.php?board=22.0)Ja - 60 Stemme --- Nee - 5 Stem
-8) 2024-01-27Derde Party gemeenskap betaalKorrespondenise sien punt 12 en 13   (https://mgev.co.za/index.php?topic=25.0)Ja - 0 Stemme --- Nee - 66 Stemme
-9) 2024-01-30Promulgasie Gaan Voort daarmee?Dokumentasie' Promulgasie Ondersoek (https://mgev.co.za/index.php?topic=10.0)  Ja - 66 Stemme --- Nee - 1 Stem 
-10) 2024-02-03JOC waar hoort die bestuur?Wie moet die JOC bestuur (https://mgev.co.za/index.php?board=22.0)  Ja - 61 Stemme --- Nee - 1 Stem 
-10) 2024-02-03Geen beheer oor openbare geldElke Burger van RSA moet die boek lees (https://archive.org/details/EmailingThePresidentsKeepersThoseKeepingZumJacquesPauw1/page/n7/mode/2up)  Ja - 51 Stemme --- Nee - 0 Stemme 

Vir die MGEV praat die stem van die gemeenskap die hardste en daarom moet die rigting van die gemeensap se stemming te alle tye gevolg word.