Maroela Media oor Mosselbaai nou gepanster teen Misdaad (Dokument Aangeheg) - (https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/mosselbaai-nou-gepantser-teen-misdaad/)
Die Grondwet van RSA maak dit baie duidelik dat 'n Munisipalitiet hom moet besig hou met nuts dienste aan die gemeenskap.
NIE OM 'N WEERMAG MET PANSTER VOERTUIE TE BEDRYF NIE EN OOK NIE DIE MISDAAD WERK VAN DIE SAPD TE DOEN NIE.
Die twee pantser voertuie wat die gemeenskap net so onder die R5 000 000 gekos het, het 17 September 2023 laas gery en gaar nou stof op in Hartenbos se ou Munisipale kantore. Volgens bronne is die voertuie nie padwaardig nie. Enige persoon met meer inligting is welkom om dit met die MGEV te deel.
Behoorlike ondersoek moet gedoen word hoekom die R5 000 000 van die gemeenskap se geld so vermors is.
Dit is hoogtyd dat politici en amptenare vir hulle swak besluite betaal wanneer dit oor die gemeenskap se trustgelde gaan.