Strategiese Beplanning vir 2024 – Deel wyd en suid laat die hele Suid Afrika kennis neem van die pad na Selfbeskikking vir almal.
Video Voorlegging van die Strategiese Plan 2024 (https://vimeo.com/901984669?share=copy)
Laai die MGEV Strategiese plan vir Mosselbaai af en volg die Video om kennis te neem van hoe Suid Afrika van die Kabaal gered kan word.
Klik hier om die dokument af te laai (https://mgev.co.za/index.php?action=dlattach;attach=302)
Klik Hier om by die Mosselbaai Grondeienaars Verenging aan te sluit "WhatsApp" – BEDOEL VIR DIE HELE SUID AFRIKA (https://chat.whatsapp.com/FE7D4Ti9wUjCMpqsEzZ1p0)