Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV)

Bou-Department Mosselbaai Munisipalitiet => Koöperatief Spaar en Krediet Inligting => Topic started by: Administrator on Jan 12, 2024, 01:01 PM

Title: Koöperatief Spaar en Krediet wat reeds werk in Suid Afrika
Post by: Administrator on Jan 12, 2024, 01:01 PM
Bekende Spaar en Krediet Instellings in Suid Afrika

Orania Spaar en Krediet (OSK) (https://orania.co.za/kyk-video-orania-se-eie-bank-hoe-het-osk-die-beste-kooperatiewe-bank-in-suid-afrika-geword/)
Kleinfontein Spaar en Krediet (KSK) (http://www.kskfin.co.za/sample-page-2/)

Terugvoering ontvang van Johan Erasmus oor die Moontlike Mosselbaai Spaar en Krediet (MSK).

Hi Johan. Local currency is n baie goeie konsep wat al n paar plekke in d wêreld plaaslike gemeenskappe van ondergang gered het. Heelwat voorbeelde op die internet. Ons het al oorweeg om te implementeer, maar die regte plaaslike gemeenskap moet daarmee begin, dan kan dit uitkring.