Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV)

Finansies van Mosselbaai Munisipaliteit => Promulgasie Ondersoek van 2005 tot 2022 => Topic started by: Administrator on Jan 10, 2024, 02:14 PM

Title: Dispuut - Hoe dit prakties gedoen word
Post by: Administrator on Jan 10, 2024, 02:14 PM
Hier is 4 Dokumente wat standaard dokumente is wanneer die Dispuut geimplementeer word.
Die vyfde dokument wys hoe die Koingnaas saak se koste deur die dispuut stelsel betaal is.

1)    Dispuut brief - Die brief wat aan die Munisipaliteit Oorhandig word as die dispuut verklaar word.
2)    Maandelikse Rekening aan die Grondeienaar – Let op Dispuut detail is op die faktuur.
3)    Dispuut Heffings verslag - die somtotaal van eienaars wat die dispuut geteken het.
4)    Munisipale verslag – op die verslag sal gesien kan word hoeveel van die dispuut reeds geëis is .
5)    Die regskoste van die Koingnaas Hofsaak is hoofsaaklik deur die dispuut gelde gedek.

KBBV - Regskoste Uiteengesit Finaal.pdf