Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV)

Gemeenskap Betrokkenheid by ons Munisipale Dienste, Sake, Regsafdeling en Finansies => Finansiƫle Departement - Die Gemeenskap Vra: => Topic started by: Administrator on Jan 10, 2024, 10:51 AM

Title: Finansies: Gelde Afgeskryf vir 2022/23 Jaar
Post by: Administrator on Jan 10, 2024, 10:51 AM
In die 2022/2023 FinansiĆ«le jaar is daar deur die Munisipaliteit R74 miljoen afgeskryf  van dienste wat met ons handbediende geld betaal is.

In die state staan:

R73M write-off irrecoverable indigent debtors accounts - following a change in the council's policy.


What is the indigent policy in South Africa?

The Municipal Indigent Policy is intended to guide the national initiative to improve the lives of indigents and to improve access to Free Basic services. It provides a high-level framework to guide the national initiative to improve the lives of the indigent.

Die GROOT misverstand

Die vraag moet nou gevra word voor 1994 was daar nie een "indigent" mense in Mosselbaai nie. Maar is ons en die bruin mense oorspronklik seder die jaar 1488 nie werklik die indigent mense van Mosselbaai nie?

Ons sal die Raadsbesluit wil kry en ook die detail van die adresse van die R74 000 000 wat afgeskryf is.

Datum 12 Januarie 2024

Dankie Eugene vir die Terugvoering oor wat Indigent werklik beteken.

What is the meaning of indigent people?

extremely poor

An indigent person is extremely poor, lacking the basic resources of a normal life. Often the indigent lack not only money but homes. Indigent comes from a Latin word meaning wanting, which we used to use to mean "lacking" and not just to describe desires

Is daar regtig R74 000 000 se waarde van dienste gelewer aan "Uiters Arm" mense van Mosselbaai.

Die MGEV sal graag die detail wil sien van die raadsbesluit en ook die lys van rekeninge van toepassing in die afskrywing?

Meer Inligting oor die Afskrywing sien Hulpverlening

3 Junie 2022 is die artikel hieronder in die Mosselbaai Advertiser gevind. Hulpverlening aan eiendomme wat minder as R125 000 werd is. Die MGEV wil graag sien hoe die huishoudings minder werd as R125 000 dit reg kry om 'n afskrywing van R74 000 000 te regverdig.

Navraag oor die R74 000 000

Sien e-pos aangeheg: 2024-01-18 Opvolg van navrae meer as een jaar uitsraande en afskryf van die R74 000 000

Sien e-pos aangeheg: 2024-01-18 Ontvangs erken van die R74 000 000 afskrywing