Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV)

Gemeenskap Betrokkenheid by ons Munisipale Dienste, Sake, Regsafdeling en Finansies => Algemene probleme en vrae vanuit die Gemeenskap => Topic started by: Administrator on Jan 09, 2024, 01:29 PM

Title: Water en Rioleerign: Water Voorsiening en bestuur
Post by: Administrator on Jan 09, 2024, 01:29 PM
Sien - AFRIKAANS - SAHRC Water and sanitation - Die gemeenskap se reg tot Water en sanitasie


MGEV oorweeg die Stigting van `n Water Kommitee vir Mosselbaai (https://mgev.co.za/index.php?topic=38.0) te stig om meer beheer oor ons water voorsiening te kry - Mosselbaai is nie onder die beste 15 in die Weskaap Sien Artikel aangeheg geskryf op 9 Januarie 2024.

Laai dokument af: The best and worst municipalities for drinking water in every province in South Africa – BusinessTech.pdf