Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV)

Voorgestelde Mosselbaai Kanton met sy voorgestelde Self Bestuur Forums (SBF) => Derde Groep Self Bestuur Forums Nommer 41-60 => Topic started by: Administrator on Oct 25, 2022, 01:36 PM

Title: Derde Groep Self Bestuur Forums in huidige Mosselbaai Munisipale Gebied 41 - 60.
Post by: Administrator on Oct 25, 2022, 01:36 PM
Groep Drie Self Bestuur Forums kan moontlik soos volg opgedeel word:
Aangheg is 20 Kaarte wat die ligging van elke een van die derde groep 20 SBF's aandui .
SBF's die Derde groep van vyf begin SBF 41 tot 60 die gebied begin by Num Num tot by Suiderkruis Kus en N2 langs.