Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV)

Voorgestelde Mosselbaai Kanton met sy voorgestelde Self Bestuur Forums (SBF) => Tweede Groep Self Bestuur Forums Nommer 21-40 => Topic started by: Administrator on Oct 25, 2022, 01:31 PM

Title: Tweede Groep Self Bestuur Forums in huidige Mosselbaai Munisipale Gebied 21 - 40.
Post by: Administrator on Oct 25, 2022, 01:31 PM
Groep twee Self Bestuur Forums kan moontlik soos volg opgedeel word:Aangheg is 20 Kaarte wat ligging van elke een van die tweede 20 SBF's aandui .SBF's die eerste groep van vyf begin SBF 21 tot 40 die gebied begin by Mosselbaai Sentraal tot by Aalwyndal