Fourth Generation IDP 2022-2027 Final.pdf
Die Lenings – In 2022 het die Munisipaliteit nie die konsep en gevolge van 'gearing' verstaan nie. Lees asseblief die vyf bladsye om die probleem ten volle te begryp.":
5 Pages - IDP 2022-2027 Final- Loans and Gearing Page 1, 14,15, 158, 266.pdf
Waarop word ons hardverdiende geld spandeer? Wie dra by, en wie ontvang dienste sonder enige koste? Hier volg 'n opsomming van die 2022–2027 Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (IDP), wat 'n oorsig bied van die aktiwiteite en projekte wat in die onderskeie wyke plaasvind:
Opsomming 2022: Mossel Bay IDP report Actual Budget v-s IDP Budget.pdf
Detail van 2022: Fourth Generation IDP 2022-2027 16 Expense Pages.pdf
Gaan ondersoek hoe ons belastinggeld in die boekjare 2025/26 en 2026/27 aangewend word. Kyk spesifiek hoeveel daarvan bestee word aan informele nedersettings wat sonder enige vorm van instromingsbeheer deur die owerheid toegelaat is. Hier is die Skakel na die dokument:
WC043_IDP Final_2025-2026 Wards Only Page 85 to 101.pdf
Die belangrikste vraag tydens die vergadering is: Wat is die inkomste wat elke wyk genereer? Hierdie inligting moet ook aan die gemeenskap, wat vir alles betaal, bekend gemaak word. NEEM DIE VERGADERING OP !!!!!!