Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV)

Voorgestelde Mosselbaai Kanton met sy voorgestelde Self Bestuur Forums (SBF) => Voorgestelde funksie van die Self Bestuur Forum (SBF) => Topic started by: Administrator on Oct 21, 2022, 06:32 PM

Title: SBF - Moontlike werk en funksies
Post by: Administrator on Oct 21, 2022, 06:32 PM
Moonlike funksies waarmee die SBF kan help:

1) Bestuur van klagtes
2) Water probleme  in die gebied 
3) Invordering van gelde
4) Welsyns gevalle in die gebied

Die lys kan uitgebrei word van tyd tot tyd soos die Munisipaliteit van SBF's gebruik maak.