Ontvangserkenning PAIA Navraag van 2024-07-18
Ontvangserkenning van die Eerste PAIA navraag.JPG
Vrae aan verskeie instansies steeds onbeantwoord sedert 2022:
Mosselbaai Munisipalitiet en Herbie Oosthuizen (https://mgev.co.za/index.php?topic=25.0)
AfriForum, Solidariteit en Demokratiese Alliansie (DA) (https://mgev.co.za/index.php?topic=87.0)
PAIA is vasgevat in die Wet 2 van 2000. Die Wet beskerm die gemeenskappe van Suid-Afrika. Laat ons die PAIA-wet gebruik!.