Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika van 1996 bepaal in Artikel 32 die volgende:
1) Aritkel 32 van die Grondwet van RSA.jpg
Die Gevolg van artikel 32 is die volgende wetgewing:
In Afrikaans: Bevordering van toegang tot inligting, Wet 2 van 2000.pdf (BTIW)
In Engels: Promotion of Access To Information, Act 2 of 2000.pdf (PAIA)
Die BTIW van 2000 het tot die volgende vir Mosselbaai op 27 Julie 2023 meegebring
Mossel Bay Munisipality Promotion of Access to Information Manual of 27 July 2023.pdf
Aritkel 3 (b) van die Grondwet van RSA bepaal:
Munisipaliteite moet die taalgebruike en -voorkeure van hul inwoners in aanmerking neem.
2) Aritkel 3 van die Grondwet van RSA.jpg
Die vrae wat die MGEV oor hierdie Handleiding het is:
1) Hoekom is die Handleiding net in Engels vrygestel? 80% inwoners van Mosselbaai is Afrikaans.
2) Hoekom het dit vir Mosselbaai,-munisipaliteit so 'n tydperk geneem - vanaf 9 Maart 2001 tot 27 Julie 2023 (22 Jaar) - om die handleiding soos deur die wet 2 van 2000 vereis word vry te stel?
Gids vir die gebruik van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting Wet 2 van 2000.pdf