Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV)

Finansies van Mosselbaai Munisipaliteit => Ondersoek vanaf 2004 tot 2023 oor die Finansies van Mosselbaai Munisipaliteit => Topic started by: Administrator on Jun 28, 2024, 06:11 PM

Title: Elektrisiteit tariewe hofsaak op 28 Junie 2024 vanaf 1 Julie 2024
Post by: Administrator on Jun 28, 2024, 06:11 PM
Geen Tarief Verhogings vir Elektrisiteit vir Munisipaliteite wat nie 'n koste studie gedoen het nie mag nie elektrisiteit tariewe verhoog nie. (https://www.moneyweb.co.za/news/south-africa/breaking-no-electricity-tariff-increase-for-most-municipalities-on-1-july/)

Die Vraag is het Mosselbaai Munisipalitiet 'n Nersa koste studie gedoen?

Geen Tarief Verhogings vir Elektrisiteit.JPG