Luister na die opname:
Burgemeester 28 Maart 2024 en dan weer 27 Jun 2024
Punt 1 - Die Lenings| Bron van die inligting oor die lenings | Bedrag |
| 28 Maart 2024 ons lening vir 2024/25 | R186 860 |
| 27 Junie 2024 Raadsvergadering lenings | R360 000 000 |
| Die verskil in 30 dae vir lenings is | R359 813 140 |
Punt 2 - Ratings Afrika Die ware feite is dat Ratings Afrika R250 000 betaal is vir die verslag wat meegehelp het om 'n wanpersepsie te skep van wat werklik in Mosselbaai-munisipaliteit se finansies aangaan!
Op die twee skakels hier onder is die MGVE se ondersoek oor die werklike stand van Mosselbaai-munisipaliteit se finansies:
Ratings Afrika Ondersoek (https://mgev.co.za/index.php?topic=85.0)
Die skade aan die gemeenskap van Mosselbaai en Suid-Afrika is onberekenbaar groot.Die gevolg van Ratings Afrika se wanpersepsie-verslag vir Suid-Afrika (https://mgev.co.za/index.php?topic=87.0)
Punt 3 - Luister noukeurig na die opname - die lenings finansier inkomstegedrewe-projekte, spesifiek eletrisiteitaankoopbesparings vir MosselbaaiFinansiële state van Mosselbaai-munisipaliteit vir 'n tydperk van 20-jaar (https://mgev.co.za/index.php?topic=70.0)
Skuld aangegaan is soos volg:
| Lenings: netto balans soos op jaareinde 30 Junie, Jaar tot Jaar | Bedrag vehoging vir die jaar |
| 2018/2019 - R30 380 781 tot 2019/2020 - R 93 368 382 | R62 987 601 Finansiële state die bron |
| 2019/2020 - R93 368 382 tot 2020/2021 - R115 337 216 | R21 968 834 Finansiële state die bron |
| 2020/2021 - R115 337 216 tot 2021/2022 - R153 613 273 | R38 276 257 Finansiële state die bron |
| 2021/2022 - R153 613 273 tot 2022/2023 - R173 506 365 | R19 893 092 Finansiële state die bron |
| 2022/2023 - R173 506 365 tot 2024/2025 - R678 506 365 2 Jaar | R505 000 000 - 2023-2025 Begrotings: die bron |
Punt 4 - Wat is die besparings in aankope volgens die finansiële state?:| Jaareiende | Kapitaal spandeer | Elektrisiteit aankope Jaar | Elektrisiteit aankope Jaar | Bespaar Jaar tot Jaar | Verwysing |
| 2019 | R27 708 647 | R267 744 119 - 2018 Jaar | R292 284 876 - 2019 Jaar | R24 540 757 - Op 9.17% | Bladsy 13, 119 |
| 2020 | R28 786 383 | R292 284 876 - 2019 Jaar | R332 910 114 - 2020 Jaar | R40 325 238 - Op 13.9% | Bladsy 16, 141 |
| 2021 | R29 405 394 | R332 910 114 - 2020 Jaar | R362 080 787 - 2021 Jaar | R29 170 673 - Op 8.76% | Bladsy 19, 149 |
| 2022 | R31 987 353 | R362 080 787 - 2021 Jaar | R429 308 778 - 2022 Jaar | R67 227 991 - Op 18.57% | Bladsy 17, 164 |
| 2023 | R48 812 973 | R429 308 778 - 2022 Jaar | R436 942 993 - 2023 Jaar | R7 634 215 - Op 1.78% | Bladsy 15, 153 |
Punt 5 - Wat is die verminderde las op die Mosselbaai-gemeenskap in die finansiële state?:| Jaareiende | Kapitaal Spandeer | Elektrisiteit Verkope Jaar | Elektrisiteit Verkope Jaar | Bespaar Jaar tot Jaar | Verwysing |
| 2019 | R27 708 647 | R386 042 428 - Jaar 2018 | R414 809 232 - Jaar 2019 | R28 776 804 - Op 7.45% | Bladsy 112 |
| 2020 | R28 786 383 | R414 809 232 - Jaar 2019 | R451 308 320 - Jaar 2020 | R36 499 088 - Op 8.80% | Bladsy 133 |
| 2021 | R29 405 394 | R451 308 320 - Jaar 2020 | R486 543 709 - Jaar 2021 | R35 235 389 - Op 7.81% | Bladsy 141 |
| 2022 | R31 987 353 | R477 884 865 err - Jaar 2021 | R539 501 456 - Jaar 2022 | R61 616 591 - Op 12.89% | Bladsy 156 |
| 2023 | R48 812 973 | R539 501 456 - Jaar 2022 | R549 549 633 - Jaar 2023 | R10 048 177 - Op 1.86% | Bladsy 145 |
Punt 6 - Wat is die rentelas op die Mosselbaai-gemeenskap volgens die state en begrotings?:| Jaareiende | Uitstaande Lenings | Rente Betaal Jaar | Rente Betaal Jaar | Bespaar Jaar tot Jaar | Verwysing |
| 2019 | R30 830 781 | R11 060 147 Jaar 2018 | R5 324 474 Jaar 2019 | R4 275 102.00 - AF 51.86% | Bladsy 6 |
| 2020 | R93 368 382 | R5 324 474 Jaar 2019 | R6 725 678 Jaar 2020 | R1 401 204 - OP 26.32% | Bladsy 6 |
| 2021 | R115 337 216 | R6 725 678 Jaar 2020 | R14 291 741 Jaar 2021 | R7 566 063 – OP 112.50% | Bladsy 10 |
| 2022 | R153 613 273 | R14 291 741 Jaar 2021 | R15 935 947 Jaar 2022 | R1 644 206 OP 11.50% | Bladsy 9 |
| 2023 | R173 506 365 | R15 935 947 Jaar 2022 | R13 592 954 Jaar 2023 | R698 787 AF 4.89% | Bladsy 9 |
| 2024 - 2025 | R678 506 365 | R13 592 954 Jaar 2023 | R57 000 000 Jaar 2024-25 | R43 407 046 OP 334.05% | Begroting 2 Jaar 2024 +2025 |