Met 'n totale oppervlakte van 2011 vierkante kilometer is dit nie prakties moontlik om Mosselbaai se munisipaliteit te micro bestuur nie. Die MGEV se oplossing vir die bestuurs probleme van Mosselbaai Munisipaliteit is skep Self Bestuur Forum's soos dit nodig is in die gebied.