Mosselbaai Grondeienaars Vereniging (MGEV)

Huidige Stand Van Sake van die MGEV => Korrespondensie met Ander Instellings => Topic started by: Administrator on Apr 30, 2024, 02:54 PM

Title: Ratings Afrika Reaksie en MGEV se Antwoord op e-pos ontvang op 30 April 2024
Post by: Administrator on Apr 30, 2024, 02:54 PM
Ratings Afrika se reaksie en MGEV se antwoord op e-pos ontvang op 30 April 2024

Oorspronklike brief aan Ratings Africa

Die MGEV se ondersoek is gefokus op verskeie grondliggende faktore wat in belang van die
gemeenskap is waaronder die bekostigbaarheid van tariewe een van die belangrike aspekte is,
uiteengesit in diƩ dokument:

e-pos van Ratings Afrika en MGEV se reaksie op e-pos van 30 April 2024.pdf