Aangeheg is die volgende dokumente wat die eis teen Mosselbaai Munisipaliteit bewys:
Dokumente aangeheg hieronder
1-) Verslag aan Mosselbaai MGEV Promulgasie ondersoek 13 Junie 2022.
2-) 7 Jaar van die 17 Jaar Promulgasie 2006 tot 2021 syfers uit die Finansiƫle state bereken 15 Junie 2022.
3-) Promulgasie reaksie brief Herbie Oosthuizen aan MGEV 23 Augustus 2022.
4-) Reaksie op brief Herbie Oosthuizen van MGEV antwoord direk aan Mosselbaai Munisipaliteit 23 Augustus 2022.
5-) Die gemeenskap stemming oor wie die navrae moet hanteer die Munisipaliteit of derde party. 24 Januarie 2022.
6-) Sluit aan by die Telegram Groep waaroor Selfbeskikking gaan: Telegram: Selfbeskikking vir RSA (https://t.me/+-YloLu9Tkhc0MWU0)
7-) Lees op Telegram die 3 hofsake wat die Promulgasie wettig: Lees al 3 die Hofsake veral die Kommentare (https://t.me/c/2041473263/18)
8-) Gemeenskap se antwoord oor Promulgasie ondersoek. Gaan aan daarmee? Ja of Nee.
9-) ACT 6 of 2004 Municipal Property Rates Act.pdf
10-) Act 19 of 2009.pdf
11-) Valuation Roll Intervals Mossel Bay Municipality 2003 to 2024.pdf
Die rede hoekom die skrywe van Herbie Oosthuizen per e-pos geantwoord is omdat die MGEV soos die gemeenskap gevoel het die werk behoort deur die interne personeel van Mosselbaai Munisipaliteit gedoen word. Die gemeenskap moet dan ook die regskoste dra en die koste van die interne personeel.
Op die skakel hieronder kan meer gelees word oor Promulgasie en die Nasionale Belastingbetalers Unie (NBU) asook die werk wat deur Jaap Kelder gedoen word. Verder gee die NBU op die kuberruimte hulle oplossing vir Suid Afrika se huidge probleme.
https://nas-bel-unie.co.za/
Klik op die onderskeie skakels hieronder om die verslae af te laai.